Wu

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wu
Remove ads

Wu (Vereenvoudigde Chinees: 吴语, Tradisionele Chinees: 吳語, pinyin: Wúyǔ, letterlik: "Wu-taal") is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, Hongkong en deur Chinese oorsese gemeenskappe in Japan, Suid-Korea en die Verenigde State van Amerika gepraat word.

Kitsfeite Wu 吳語/吴语 Wúyǔ, Taalkodes ...
Thumb
Die woord Wúyǔ ("Wu-taal") geskryf in Tradisionele Chinese (links) en Vereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Die taal het sowat 80 miljoen sprekers, veral aan die Yangtzemonding en in Sjanghai, en is daarmee die tweede mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns. Dit word veral in die Oos-Chinese provinsies Zhejiang, Jiangsu, Anhui, Jiangxi en Fujian gepraat.

Soos die ander Chinese tale word Wu met Chinese karakters geskryf.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads