Wurmbea inusta

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Wurmbea inusta
Remove ads

Wurmbea inusta is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Dit spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Tulbagh tot by Bredasdorp voor, insluitend die Kaapse Skiereiland. Die plant het 'n voorkomsgebied van 12 600 km² en is deel van die fynbos- en renosterveld-biome. Dit het reeds 40% van sy subpopulasies verloor as gevolg van ontwikkeling en landbou aktiwiteite. Die habitat se kwaliteit word negatief beïnvloed deur Eutrofikasie asook indringerplante en oorbeweiding.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads