Wurmbea robusta

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Wurmbea robusta is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Dit spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het altyd tussen Piketberg en Moorreesburg voorgekom. Nadat die plant vir bykans 'n 100 jaar nie gesien was nie, is 'n populasie aan die voet van die Piekenierskloofpas ontdek. Op daardie stadium het plant reeds 90% van sy habitat verloor aan die verbouing van graan. Diė populasie word egter bedreig gewasverbouing, 'n gebrek aan brande en die afloop van insekdoders en kunsmis.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads