From Wikipedia, the free encyclopedia
Cebuano (Sugbuanon, Bisayâ, Bisayâng Sugbuanon, Sinugbuanong Binisayâ of Sinibwano; [sɛˈbwɑːnoʊ]) is na Tagalog (met Filippyns as amptelike taal) die tweede belangrikste taal van die Filippyne. Die taal word veral in die suide van die Filippyne gepraat, spesifiek op die eiland Mindanao en die Visayas. Die naam is afgelei van die eiland met die naam Cebu.
Cebuano Sugbuanon, Bisayâ, Bisayâng Sugbuanon, Sinugbuanong Binisayâ, Sinibwano | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [sɛˈbwɑːnoʊ] | |
Gepraat in: | Filippyne | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | 16 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Wes-Maleis-Polinesies Sentraal-Filippyns Visayas Cebuano | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet Baybayin-skrif (histories) | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Streektaal in die Filippyne | |
Gereguleer deur: | Visayan Akademie van Kuns en Letterkunde Komisyon sa Wikang Filipino | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ceb | |
ISO 639-3: | ceb | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Taalkundiges klassifiseer Cebuano as 'n Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan Tagalog is. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.