Maakhir (Somalies: Goboleedka Maakhir, Arabies: ماخر / Maakhirian), amptelik Maakhir Staat van Somalië (Somalies: Maamul Goboleedka Maakhiran, Arabies: ولاية ماخر الصومال / Wilaayatul baladul Maakhir balad- aṣ-Ṣūmmāal) is 'n voormalige omstrede gebied in die noordelike deel van Somalië en was tussen 2007 en 2009 'n omstrede gebied. Daar is 'n konflik tussen Puntland en Somaliland oor Maakhir en sedert Januarie 2009 is Maakhir 'n deel van Puntland en word deur Somaliland geëis.[1]
| |||||
Nasionale leuse: geen | |||||
Amptelike taal | Somalies, Arabies | ||||
Hoofstad | Badhan 10°42′50″N 48°20′05″O | ||||
Grootste stad | Badhan | ||||
Regering | Republiek Jibrell Ali Salad Ahmed Guure Adan | ||||
beset verklaar cliamed en beheer |
van Somalië 1 Julie 2007 opgeeis | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
700 000 km² (onbekend) byna geen | ||||
Bevolking - Soos op skatting - Soos op sensus - Digtheid |
35 000 (onbekend) 20/km² (onbekend) | ||||
BBP (PPP) - Soos op onbekend totaal - Per capita |
onbekend (onbekend) onbekend (onbekend) | ||||
Geldeenheid | Somali shilling (SOS ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
+3 (UTC+3) +3 (UTC+3) | ||||
Volkslied | Somalia Tosow | ||||
Internet-TLD | .so | ||||
Skakelkode | +252 | ||||
Die hoofstad en grootste stad was Badhan. Maakhir het 'n oppervlakte van sowat 700 000 km² en sowat 35 000 inwoners gehad.
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.