2009 Maleisiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2009 Formule Een Maleisiese Grand Prix[2] is op 5 April 2009 op die Sepang Internasionale Renbaan in Sepang, Maleisië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Jenson Button in sy Brawn-Mercedes gewen.
Aangesien die wedren nie die vereiste 75%-afstand (42 rondtes) bereik het vir volle punte om toegeken te word nie, is halfpunte eerder toegeken, vir slegs die vyfde keer in Formule Een-geskiedenis en die eerste sedert die 1991 Australiese Grand Prix en die laaste vir 12 jaar tot die 2021 Belgiese Grand Prix.[3][4] Die wedrenafstand van 171,833 km (106,772 myl) was die vyfde kortste ooit in 'n Wêreldkampioenskap Grand Prix afgelê.[5] Brawn GP het slegs die tweede vervaardiger geword om hul eerste twee Wêreldkampioenskap Grands Prix te wen sedert Alfa Romeo die eerste twee ooit gewen het, in 1950.[6]
Remove ads
Kwalifisering
*1 Sebastian Vettel het 'n roosterstraf van tien plekke ontvang, omrede hy tydens die 2009 Australiese Grand Prix in 'n vermybare botsing met Robert Kubica betrokke was.
*2 Rubens Barrichello is vyf plekke teruggeskuif omrede sy ratkas vervang moes word.
Remove ads
Renuitslag
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads