2014-Rugbykampioenskapreeks

Wikimedia-kategorie From Wikipedia, the free encyclopedia

2014-Rugbykampioenskapreeks
Remove ads

Die 2014-Rugbykampioenskapsreeks was die derde jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Suid-Afrika, Argentinië, Australië en Nieu-Seeland. Die reeks is vanaf 16 Augustus tot 4 Oktober 2014 gespeel. Die lande se spanne word onderskeidelik die Springbokke, Pumas, Wallabies en All Blacks genoem. Nieu-Seeland het die toernooi vir die 13de keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Suid-Afrika met die Mandela Uitdaagplaat en Australië met die Poematrofee weggestap het.

Kitsfeite Datums, Kampioen ...

Die toernooi is deur SANZAAR georganiseer, ’n konsortium wat sedert 2012 uit die vier lande se rugbyfederasies bestaan.[1]

Remove ads

Formaat

Die formaat vir die 2014-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Remove ads

Telkaart

Meer inligting Nasie, Wedstryde ...

Wedstryddatums

Meer inligting Datum ...

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6


Meer inligting Rugbykampioenskapreekskampioen 2014 ...
Remove ads

Statistiek

Meeste punte en drieë

Meer inligting Naam, Punte ...

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads