Vryheidsbeker
Rugby-trofee jaarliks beslis tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Vryheidsbeker is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Nieu-Seeland en Suid-Afrika as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2004, die tiende verjaarsdag van Suid-Afrika se demokrasie, vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen is Suid-Afrika, nadat hulle die beslissende wedstryde tydens die 2024-Rugbykampioenskapreeks gewen het.
Remove ads
Wedstryde
Bron:[1]
Wenners
Remove ads
Uitslae
Algeheel
Meeste titels gewen:
- Nieu-Seeland – 16
- Suid-Afrika – 3
Langste tyd gehou deur Nieu-Seeland: 13 jaar (2010–2023, 10 titels)
Langste tyd gehou deur Suid-Afrika: 2 jaar (2004–2006, 1 titel)
Remove ads
Sien ook
Soortgelyke rugbykompetisies tydens die Rugbykampioenskap:
- Bledisloebeker, tussen Australië en Nieu-Seeland
- Mandela Uitdaagplaat, tussen Australië en Suid-Afrika
- Poematrofee, tussen Argentinië en Australië
Notas
- Weens die wêreldwye Covid-19-pandemie is die twee toetswedstryde tydens die 2021-Rugbykampioenskapreeks beslis in Queensland, Australië.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads