2016 Duitse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2016 Duitse Grand Prix
Remove ads

Die 2016 Formule Een Duitse Grand Prix (Duits: 2016 Großer Preis von Deutschland) is op 31 Julie 2016 op Hockenheim beslis. Dit was die 947ste wedren van die Wêreldbeker-Formule Een wat sedert 1950 gejaag is. Dit was ook die 62ste uitgawe van die Duitse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die twaalfde rondte van die kampioenskap in 2016. Die wedren het sonder voorval verloop en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes AMG, sy sesde van dié seisoen, gewen.

Thumb
Kitsfeite 2018 Formule 1 Duitse Grand Prix, Voorste wegspringplek ...

Die 2016 Duitse Grand Prix keer na die F1-kalender terug, nadat dit in 2015 gekanselleer is. In 2016 het dit die vyf-en-dertigste keer plaasgevind op Hockenheim, waar dit afwisselend met die Nürburgring gehou word sedert 1970.

Remove ads

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Meer inligting Pos, Renjaer ...
Meer inligting Pos, Renjaer ...
Remove ads

Kwalifisering

Nico Rosberg oorheers al die oefensessies, hoewel Lewis Hamilton die beste tyd aanteken in K1 en K2. Die Duitse bestuurder speel die tydtoets op gevoel, en verras sy tuisskare met sy laaste poging in die derde fase van kwalifisering deur sy spanmaat met 107 millisekondes te klop. Dit is die sewende keer hierdie seisoen dat 'n Mercedes voor wegspring, en Rosberg se sewe-en-twintigste voorste posisie van sy loopbaan, sy vyfde vanjaar. Soos in Budapest 'n week vantevore, is die twee Red Bullmotors in die tweede ry, met Daniel Ricciardo net voor Max Verstappen. In die derde ry is dit Kimi Räikkönen wat vinniger was as sy Ferrarispanmaat Sebastian Vettel vir die sesde keer. Die vierde ry word ingeneem deur Nico Hülkenberg en Valtteri Bottas.

Meer inligting Pos, No ...
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2016 Duitse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Duitse Grand Prix
Remove ads

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand ná die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Posisie, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads