2017 Monaco Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2017 Monaco Grand Prix
Remove ads

Die 2017 Formule Een Monaco Grand Prix is op 28 Mei 2017 op die Monaco-renbaan in Monte Carlo gehou. Dit was die sesde ren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy fabrieksingeskrewe Ferrari gewen.

Kitsfeite Formula 1 Grand Prix de Monaco 2017, Voorste wegspringplek ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Uitslag

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Stoffel Vandoorne het in die vorige wedren in Spanje 'n ongeluk veroorsaak toe hy die Williams van Felipe Massa in die 32ste rondte getref het. Hiervoor ontvang hy na die kwalifisering 'n wegspringstraf van drie plekke.[1]

Sy spanmaat Jenson Button kry 'n roosterstraf van vyftien plekke omdat hy sekere dele van sy enjin moes vervang.[2] Hy neem die sitplek van Fernando Alonso oor, maar moes uiteindelik vanuit die kuipelaan wegspring.[3]

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Monaco Grand Prix.
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Monaco Grand Prix.

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Notas

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads