2018 Brasiliaanse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2018 Brasiliaanse Grand Prix
Remove ads

Die 2018 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix is op 11 November 2018 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië beslis. Dit was die twintigste en voorlaaste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Kitsfeite Formula 1 Grande Prêmio Heineken do Brasil 2018, Voorste wegspringplek ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...

Toetsbestuurders tydens vrye oefening 1:
Antonio Giovinazzi (Sauber-Ferrari)
Lando Norris (McLaren-Renault)
Nicholas Latifi (Force India-Mercedes)[1]

Remove ads

Kwalifisering

Daniel Ricciardo ontvang ná die kwalifisering 'n straf van vyf wegspringplekke omdat hy sy motor se turbo moes laat vervang. Dit was sy sesde turbo van die seisoen, wat die maksimum aantal toegelate onderdele oorskry.[2] Die Force India-bestuurder Esteban Ocon het 'n straf van vyf beginplekke ontvang omdat hy sy ratkas moes vervang, wat minder as die minimum toegelate aantal van ses wedrenne in sy motor diens gedoen het.[3]

Uitslag

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Brasiliaanse Grand Prix
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Brasiliaanse Grand Prix

Wedrenuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Posisie, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads