2018 Chinese Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2018 Chinese Grand Prix
Remove ads

Die 2018 Formule Een Chinese Grand Prix is op 15 April op die Shanghai Internasionale Renbaan gehou. Dit was die derde wedren van die 2018-kampioenskapseisoen, en is deur die Australiër Daniel Ricciardo in 'n Red Bull-TAG Heuer gewen.

Thumb
Thumb
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste ronde ...
Remove ads

Bande beskikbaar gestel

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Shanghai verskaf:
Let op dat die supersagte bande weggelaat is deur Pirelli, slegs vir hierdie wedren.

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Uitslag

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Chinese Grand Prix..

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...

Notas

1 ^Max Verstappen het oorspronklik in die vierde plek geëindig, maar is met tien sekondes gestraf omdat hy 'n vermybare botsing veroorsaak het.
2 ^Pierre Gasly het oorspronklik vyftiende geëindig, maar is met tien sekondes gestraf omdat hy 'n vermybare botsing veroorsaak het.
3 ^Brendon Hartley het uit die wedren geval, maar is geklassifiseer omdat hy 90% van die wenner se wedrenafstand voltooi het.

Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Posisie, Span ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads