2018 Hongaarse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2018 Hongaarse Grand Prix
Remove ads

Die 2018 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Magyar Nagydij 2018) is op 29 Julie 2018 op die Hungaroring in Budapest, Hongarye beslis.

Thumb
Kitsfeite Formula 1 Rolex Magyar Nagydíj 2018, Voorste wegspringplek ...

Dit was sedert 1986 die twee-en-dertigste uitgawe van die Hongaarse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die twaalfde rondte van die kampioenskap in 2018.

Remove ads

Voorskou

Die FIA stel twee gebiede voor vir die gebruik van die DRS (Drag Reduction System): die eerste op die lang pylvak langs die kuipe, die tweede tussen draaie 1 en 2. Daar is 'n enkele punt vir die bepaling van die gaping wat voor draai 14 gestel is. [1]

Na probleme in die laaste paar wedrenne, vervang McLaren die onderstel van Stoffel Vandoorne se motor. 'n Raam wat al voorheen gebruik is, word aan die Belg verskaf.[2] Mobil verskaf 'n nuwe soort brandstof aan Red Bull Racing, wat ontwerp is vir die nuwe Renault-TAG Heuer-enjinspesifikasie. Trouens, op die motor van Daniel Ricciardo, na die probleme wat in die vorige grand prix ervaar is, word 'n ou spesifikasie enjin aangepas wat reeds gebruik was tydens die Monacco Grand Prix.

Met Hamilton (vyfkeer), Vettel (tweekeer), Fernando Alonso, Räikkönen en Daniel Ricciardo (elk eenmaal) tree daar vyf voormalige wenners van hierdie Grand Prix Sondag aan.

Remove ads

Bande beskikbaar gestel

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Uitslag

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Hongaarse Grand Prix
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Hongaarse Grand Prix
Remove ads

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Posisie, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads