2018 Meksikaanse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2018 Meksikaanse Grand Prix
Remove ads

Die 2018 Formule Een Meksikaanse Grand Prix is op 28 Oktober 2018 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko gehou. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen en die vierde keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.

Kitsfeite Formula 1 Gran Premio de México 2018, Voorste wegspringplek ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...

Toetsbestuurders in vrye oefening 1:
Antonio Giovinazzi (Sauber-Ferrari)
Lando Norris (McLaren-Renault)
Nicholas Latifi (Force India-Mercedes)[1]

Remove ads

Kwalifisering

Haas-bestuurder Romain Grosjean het in die eerste rondte van die vorige wedren in die Verenigde State gebots met Charles Leclerc, waardeur albei bestuurders uitgeval het. Grosjean het 'n boete van drie wegspringplekke vir hierdie wedren ontvang.[2] Toro Rosso se Pierre Gasly moes sy enjin vervang voor die rennaweek. Hy het daarmee die maksimum aantal toegelate enjins per seisoen oorskry, wat beteken dat hy van heel agter moes wegspring.[3]

Uitslag

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR                    Stand na kwalifisering vir die 2018 Meksikaanse Grand Prix
Thumb
← VOOR                    Wegspringrooster vir die 2018 Meksikaanse Grand Prix
Remove ads

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Posisie, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads