2019 Azerbeidjanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2019 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix is vir die derde keer op 28 April 2019 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:
Kwalifisering
Verslag
Na kwalifisering, ontvang Alfa Romeo-jaer Antonio Giovinazzi 'n straf van tien wegspringplekke. Voor die rennaweek moes hy na sy derde elektroniese beheerstelsel van die seisoen oorskakel, terwyl slegs twee per jaar toegelaat word.[1] Red Bull-renjaer Pierre Gasly is verplig om uit die kuipe weg te spring, omrede hy nie by die weegbrug aangemeld het na die tweede vrye oefening nie, en sy span boonop daarna aan sy motor gewerk het.[2]
Robert Kubica moes ook uit die kuipe wegspring, omrede sy span besluit het om na sy ongeluk tydens kwalifisering veranderings aan sy motor aan te bring en sodoende die reëls van die parc fermé oortree.[3] Verder is Kimi Räikkönen uit die kwalifiserende uitslag gediskwalifiseer omdat sy voorvlerk nie aan die tegniese regulasies voldoen het nie, wat beteken het dat hy ook uit die kuipe moes wegspring.[4]
Uitslag
Remove ads
Renuitslag

Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads