2019 Duitse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2019 Duitse Grand Prix
Remove ads

Die 2019 Formule Een Duitse Grand Prix het op 28 Julie 2019 op die Hockenheim-renbaan in Duitsland plaasgevind. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Thumb
Kitsfeite Formula 1 Mercedes-Benz Grosser Preis von Deutschland 2019, Voorste wegspringplek ...
Remove ads

Bande beskikbaar gestel

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Hockenheim verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Uitslag

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Na afloop van die kwalifikasie het die McLarenjaer, Lando Norris, 'n straf van vyf wegspringplekke gekry omdat hy 'n deel van sy enjin moes laat vervang en sodoende die maksimum aantal onderdele per seisoen oorskry het. Sebastian Vettel het ook 'n straf hiervoor gekry, maar dit het geen effek gehad nie, omdat hy in elk geval laaste gekwalifiseer het.[1]

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← Posisies na kwalifisering vir die 2019 Duitse Grand Prix
Thumb
← Die finale wegspringrooster vir die 2019 Duitse Grand Prix

Wedren

Renuitslag

Na die wedren is beide Alfa Romeo-jaers Kimi Räikkönen en Antonio Giovinazzi met 30 sekondes gepenaliseer vir die gebruik van bestuurdershulpmiddele tydens die wegsprong.[2] Dit het hulle onderskeidelik tot die 12de en 13de posisies laat afskuif. Die straf het Hamilton na die negende plek laat opgeskuif en voorkom dat Mercedes die eerste keer sedert die 2018 Oostenrykse Grand Prix sonder enige punte wegstap. Daarmee het ook Robert Kubica, wat na die tiende plek opgeskuif het, sy en Williams se eerste punte in 2019 verdien.

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads