2019 Monaco Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2019 Formule Een Monaco Grand Prix is op 26 Mei 2019 op die Monaco-renbaan in Monte Carlo gehou. Dit was die sesde ren van die kampioenskapseisoen gewees.
Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:
Vrye oefening
Uitslag
Remove ads
Kwalifisering
Verslag
Lewis Hamilton het sy tweede voorste wegspringposisie van die seisoen vir Mercedes AMG behaal deur spanmaat Valtteri Bottas met 'n haarbreedte te klop.[1]
Red Bull-bestuurder Max Verstappen teken die derde vinnigste tyd aan, voor Ferrari-bestuurder Sebastian Vettel en die ander Red Bull-bestuurder Pierre Gasly. Kevin Magnussen behaal sesde plek vir Haas, voor die Renaultbestuurder Daniel Ricciardo.
Aan die einde van kwalifisering het Pierre Gasly en Alfa Romeobestuurder Antonio Giovinazzi albei 'n straf van drie wegspringplekke ontvang omdat hulle onderskeidelik Haas-renjaer Romain Grosjean en Renault-bestuurder Nico Hülkenberg tydens hul kwalifiserende ronde opgehou het.[2]
Uitslag
Remove ads
Wedren
Verslag
Die wedren is deur Lewis Hamilton gewen, sy vierde oorwinning van die seisoen.[3] Max Verstappen het die ren in die tweede plek voltooi, maar het 'n vyf-sekonde straf vir 'n botsing met Valtteri Bottas in die kuipelaan gekry. Hy val terug na die vierde plek, terwyl Sebastian Vettel en Bottas onderskeidelik na die tweede en derde plek opgeskuif het. Pierre Gasly het vyfde geëindig nadat hy kort voor die einde van die wedren bande geruil het om die vinnigste rondte op te stel. Die Haas-bestuurder, Romain Grosjean, het die ren in die negende plek voltooi, maar hy is met vyf sekondes gestraf omrede hy die wit lyn gekruis het toe hy uit die kuipelaan gery het, en daarmee teruggeval na die tiende plek agter Daniel Ricciardo.
Renuitslag
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads