2019 Singapoerse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2019 Singapoerse Grand Prix
Remove ads

Die 2019 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op 22 September 2018 op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste Rondte ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Oefensessies

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
Notas
  • Sergio Pérez moes die ratkas van sy motor vervang voordat hy gekwalifiseer het. Aangesien dit vervang is voordat die onderdeel vir ses agtereenvolgende rennaweke gebruik is, het hy 'n roosterstraf van vyf plekke ontvang.[1]
  • Daniel Ricciardo het oorspronklik as agtste gekwalifiseer, maar is van die kwalifiserende uitslag geskrap omdat hy te veel krag uit sy enjin getrek het tydens die kwalifisering.[2] Hy kon wel die wedren begin, omrede hy tydens die vrye oefening vinnig genoeg gery het.
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2019 Singapoerse Grand Prix
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2019 Singapoerse Grand Prix
Remove ads

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Nota
  • Antonio Giovinazzi ontvang 'n tydstraf van tien sekondes omdat hy te naby aan 'n mobiele hyskraan verbyry, wat daar staan om gestrande motors weg te skuif.[3]
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads