2020 Aboe Dhabi Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2020 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 13 Desember 2020 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die sewentiende en laaste wedren van die 2020-kampioenskapseisoen gewees.
Remove ads
Vrye oefening
Remove ads
Kwalifisering
* Charles Leclerc kry 'n roosterstraf van drie plekke weens 'n ongeluk wat hy veroorsaak het tydens die 2020 Sakhir Grand Prix.[1]
** Sergio Pérez en Kevin Magnussen ontvang beide 'n 5-plek roosterstraf vir vervanging van onderdele.[2]
Remove ads
Wedrenuitslag
Max Verstappen wen die laaste Grand Prix van die seisoen. Valtteri Bottas (2de) en Lewis Hamilton (3de) voltooi die podium.
* Daniel Ricciardo ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste ronde in die wedren.
Puntestand aan die einde van die seisoen
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads