2020 Eifelse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2020 Formule Een Eifelse Grand Prix is op 11 Oktober 2020 op die Nürburgring in Duitsland gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen, en die eerste keer sedert 2013 wat 'n F1-kampioenskapsren by die Nürburgring gehou is. In die 2013 Duitse Grand Prix het Sebastian Vettel in 'n Red Bullmotor koning gekraai gevolg deur Kimi Räikkönen en Romain Grosjean beide in Lotus-Renaultmotors.[1]
Remove ads
Bande deur Pirelli beskikbaar gestel
Oefensessies
Vrye oefening
Die eerste[2] en tweede[3] vrye oefensessies op Vrydag is afgelas weens swaar reën en mis wat dit onmoontlik sou maak vir die ambulanshelikopters om by 'n FIA geregistreerde hospitaal te kom binne 20 minute. Dit het daartoe gelei dat Mick Schumacher en Calum Illot, altwee Ferrari junior drywers, nie hulle F1 debuut vir onderskeidelik Alfa Romeo en Haas kon maak nie.
Remove ads
Kwalifisering
Wedren
Met Lewis Hamilton se sege ewenaar hy Michael Schumacher se rekord van 91 Formule 1 resies wenne. Dit is ook die eerste keer wat Ricciardo op die podium verskyn sedert hy vir Renault bestuur asook Renault se eerste podium sedert hulle terugkeer na die sport in 2016. Ricciardo het voor dit in die 2018 Monaco Grand Prix geseëvier in 'n Red Bullmotor. Kimi Räikönnen verbeter ook die rekord vir die meeste wegspronge vir 'n F1 bestuurder met sy 323ste wegspring.[4]
Nico Hülkenberg vervang die siek Lance Stroll tydens die vrye oefensessie 3. Hy spring in die laaste plek weg vir die wedren, maar eindig 'n skaflike 8ste wat aan hom die "bestuurder-van-die-dag"-titel besorg.[5]
Renuitslag
* Max Verstappen ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads