2020 Turkse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2020 Turkse Grand Prix
Remove ads

Die 2020 Formule Een Turkse Grand Prix is op 15 November 2020 op die Istanbul Park-renbaan in Turkye gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
Remove ads

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Oefensessies

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...

* omrede die kwalifisering op 'n nat baan plaasgevind het, is die 107%-tydreël nie afgedwing nie.

Wedren

Renuitslag

Die wedren word deur Lewis Hamilton gewen, sy 94ste oorwinning, waarmee hy ook sy sewende wêreldtitel inpalm. Hamilton hou nou eweveel wêreldtitels as Michael Schumacher.

Meer inligting Pos, No ...

* Lando Norris ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste ronde.

Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads