2022 Hongaarse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2022 Hongaarse Grand Prix
Remove ads

Die 2022 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Aramco Magyar Nagydij 2022) het op 31 Julie 2022 op die Hungaroring in Budapest, Hongarye plaasgevind.

Thumb
Kitsfeite Formula 1 Aramco Magyar Nagydíj 2022, Voorste wegspringplek ...

Dit was die dertiende rondte van die kampioenskap in 2022, en is deur Max Verstappen in 'n Red Bull-RBPT gewen.

Remove ads

Bande beskikbaar gestel

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...

Toetsbestuurder tydens vrye oefening 1:
Robert Kubica (Alfa Romeo-Ferrari) jaag Vrydag in plaas van Valtteri Bottas. Hy teken 'n beste tyd van 1:21.729 aan.[1]

§ Dit reën op Saterdag tydens die derde vrye oefening, Nicholas Latifi eindig die eerste keer vooraan.

Remove ads

Kwalifisering

George Russell behaal sy eerste voorwegspringplek van sy loopbaan.

Meer inligting Pos, No ...

Pierre Gasly moet vanuit die kuipe wegspring omdat daar aan sy motor gewerk is onder Parc Ferme-toestande.[3]

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...

V Lewis Hamilton ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte gery.
Valtteri Bottas haal nie die eindstreep nie, maar word wel geklassifiseer, omdat hy meer as 90% van die renafstand afgelê het.

Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads