2023 Azerbeidjanse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2023 Azerbeidjanse Grand Prix
Remove ads

Die 2023 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix is vir die sesde keer op 30 April 2023 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en vanjaar se eerste van ses GP-naweke wat 'n naelren bevat. ’n Naelren (“sprint”) is amper dieselfde as ’n gewone wedren, met die groot verskil dat die wedren korter is. Die naelrenafstand is ongeveer 100 kilometer en het dus ongeveer 30 minute neem.

Kitsfeite Azerbeidjanse Grand Prix 2023, Voorste wegspringplek ...

Die Grand Prix-naweek het Vrydag begin met die eerste vrye oefensessie van sestig minute, gevolg deur die kwalifisering. Dit bepaal die wegspringrooster vir Sondag se hoofwedren (insluitend moontlike roosterstrawwe) en bepaal ook watter jaer die term "voorste wegspringplek" toegeken sal word.

’n Tweede kort kwalifiserende sessie (Sprint Shootout) is Saterdagoggend gehou om die wegspringrooster vir die naelren te bepaal, gevolg deur die naelren in die middag.

Sondag het die hoofwedren oor 'n "normale" Grand Prix-afstand (ongeveer 300 kilometer) gevolg, en die spanne het 'n vrye keuse van bande gehad.

Remove ads

Bande

Pirelli het die C3, C4 en C5-bande aan alle spanne verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening (enigste)

Meer inligting Pos, No ...

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...

*1 Lance Stroll en Oscar Piastri stel presies dieselfde tyd gedurende K3, Stroll begin vanaf P9 aangesien hy die tyd vroeër as Piastri opgestel het.
*2 Esteban Ocon moest uit die kuipe wegspring omdat daar aan sy motor gewerk is onder Parc fermé toestande.
*3 Nico Hülkenberg moest uit die kuipe wegspring omdat daar aan sy ophanging gewerk is onder Parc fermé toestande.
*4 Nyck de Vries het 'n tyd buite die 107%-reël opgestel, maar is deur die beamptes toegelaat om aan die wedren deel te neem.

Naelrenkwalifisering

Meer inligting Pos., No. ...

*1 Lando Norris mag nie aan SK3 deelgeneem het nie, aangesien hy geen nuwe sagte bande gehad het nie.
*2 Esteban Ocon moes uit die kuipe wegspring omdat daar aan sy motor gewerk is onder Parc fermé toestande.
*3 Logan Sargeant het vyftiende gekwalifiseer, maar het nie aan die naelren deelgeneem nie, omrede sy span die motor na die ongeluk tydens die naelrenkwalifisering onttrek het.

Remove ads

Naelren

Meer inligting Pos, No ...

*1 Logan Sargeant het nie aan die naelren deelgeneem nie, omrede sy span die motor na die ongeluk tydens die naelrenkwalifisering onttrek het.

Remove ads

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...

V George Russell teken vir die sesde keer in sy loopbaan 'n vinnigste rondte aan en behaal daarmee 'n ekstra punt.

Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads