2023 Hongaarse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2023 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Qatar Airways Magyar Nagydij 2023) is op 23 Julie 2023 op die Hungaroring in Boedapest, Hongarye gehou. Dit was die elfde rondte van die kampioenskap in 2023 gewees.

Vitantonio Liuzzi is deur die FIA aangestel as 'n adviseur om die groep wedrenbeamptes tydens hierdie wedren met hul besluitneming by te staan. Hy het tussen 2005 en 2011 aan 80 Grands Prix deelgeneem en 26 punte aangeteken.
Remove ads
Bande beskikbaar gestel
Vrye oefening
Remove ads
Kwalifisering
Wedrenuitslag
V Max Verstappen ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte gery.
† Logan Sargeant haal nie die eindstreep nie, maar omdat hy 90% van die renafstand afgelê het, word hy wel geklassifiseer.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads