2023 Miami Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2023 Formule Een Miami Grand Prix is op 7 Mei 2023 op die Miami International Autodrome in Miami (Florida) gehou. Dit was die tweede uitgawe van die Miami Grand Prix vir die Formule 1-wêreldkampioenskap en die vyfde rondte van die 2023-kampioenskap.

Remove ads
Bande beskikbaar gestel
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Miami verskaf:
Vrye oefening
Remove ads
Kwalifisering
§ Weens 'n ongeluk waarby Charles Leclerc betrokke was, is K3 kortgeknip en Max Verstappen en Valtteri Bottas kon nie 'n tyd vasstel nie. Verstappen begin voor Bottas, aangesien hy voor die Fin geëindig het tydens K1 en K2.
Wedren
Renuitslag
V Max Verstappen ry vir die 23ste keer in sy loopbaan 'n vinnigste rondte en behaal daarmee 'n ekstra punt.
*1 Carlos Sainz jr. het 'n 5 sekonde tydstraf opgedoen omdat hy te vinnig in die kuipelaan gery het, maar dit het nie sy vyfde plek in die uitslag beïnvloed nie.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads