2023 Monaco Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2023 Formule Een Monaco Grand Prix is op 28 Mei 2023 op die Monaco-renbaan in Monte Carlo gehou. Dit was die sesde ren van die kampioenskapseisoen gewees, nadat die vorige ren, die Emilia-Romagna Grand Prix, weens hewige reën en oorstromings in Noord-Italië afgelas is.
Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:
Vrye oefening
Uitslag
Remove ads
Kwalifisering
*1 Charles Leclerc ontvang 'n roosterstraf van drie plekke omdat hy Lando Norris tydens kwalifisering ophou, deur te stadig op die renlyn in die tonnel te ry.[5]
Wedren
Renuitslag
V Lewis Hamilton ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte gery.
*1 George Russell het 'n 5 sekonde strafstraf gekry omdat hy onveilig teruggekeer het na die baan en met Sergio Pérez gebots het, dit het egter nie sy vyfde plek in die uitslag beïnvloed nie.
*2 Nico Hülkenberg het 16de geëindig, maar het 'n 10 sekonde straf gekry omdat hy nie behoorlik voldoen het aan 'n voorheen opgelegde 5 sekonde straf nie.
*3 Logan Sargeant het 'n 5 sekonde tydstraf gekry omdat hy te vinnig in die kuipelaan gery het, dit het nie sy agtiende plek algeheel beïnvloed nie.
† Kevin Magnussen kon nie die ren voltooi nie, maar omdat hy 90% van die wedrenafstand voltooi het, word hy steeds as geklassifiseer gelys.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads