2024 Azerbeidjanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2024 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix is vir die sewende keer op 15 September 2024 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:
Vrye oefening
Uitslag
Remove ads
Kwalifisering
*1 Lewis Hamilton en Esteban Ocon moes beide uit die kuipelaan wegspring, nadat daar aan hul motors gewerk is tydens Parc fermé kondisies.
*2 Zhou Guanyu moes heelagter wegspring weens die oorskryding van sy kwota enjinonderdele.
*3 Pierre Gasly is gediskwalifiseer ná 'n tegniese inspeksie getoon het dat daar 'n oortreding van die maksimum brandstoftoevoer na sy enjin was.[3]
Wedren
Renuitslag
V Lando Norris teken die vinnigste rondte aan en verdien daarmee 'n ekstra punt.
† Kon nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omrede hul meer as 90% van die wedrenafstand afgelê het.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads