Desember
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Desember is die twaalfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn decem vir "tien" (dit was oorspronklik die tiende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is).
| << | Desember 2025 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
| 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
| 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
| 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
| 28 | 29 | 30 | 31 | |||
| Al die dae | ||||||
Desember begin op dieselfde dag van die week as September.
Remove ads
Gebeure in Desember
- In Ierland, word 26 Desember St. Stephen's Day genoem en is dit 'n openbare vakansiedag. In die Ierse Kalender word die maand genoem Mí na Nollaig (letterlik "Die maand van Kersfees") en is dit die middelste maand van die winter.
- Kersfees word gevier as 'n federale vakansiedag in die Verenigde State en is 'n geloofsvakansiedag vir Christene. Die vakansiedag, wat val op 25 Desember, vier Jesus Christus se geboorte. In vele andere landen is die Kersfees ook een vakansiedag. In Nederland word 25 Desember Eerste Kerstdag en 26 Desember Tweede Kerstdag genoem en zyn er dus twee vakansiedage.
Remove ads
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Desember.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads