September
negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
September is die negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latynse woord septem, vir "sewe" -- September was oorspronglik die sewende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is.
| << | September 2025 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
| 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
| 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
| 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
| 28 | 29 | 30 | ||||
| Al die dae | ||||||
September begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Desember.
- In die Griekse beskawing is September Boedromion genoem.
- In die Ierse kalender word die maand Meán Fómhair genoem (wat letterlik "Middel Herfs" beteken), en is in die middel van die herfsseisoen in die Noordelike Halfrond.
Remove ads
Gebeure
- 2001 - Die 11 September 2001 aanvalle: Die World Trade Center, New York, word aangeval. Ekstremiste (Osama bin Laden se Al-Kaïda-groep) laat vlieg 'n Boeing-straler direk in elk van die twee toringblokke vas, waarna die geboue in vlamme uitbars, stadig ineenstort en byna drieduisend mense omkom. 'n Vliegtuig vlieg ook vas teen die Pentagon, 'n VSA sentrum vir die verdediging van die Amerikaanse nasie (en waarskuwingstasie vir die hele wêreld teen onverwagse kernbom-aanvalle).
Remove ads
Simbole
Die sterretekens wat binne die maand September val, is die Maagd (22 Augustus-19 September) en die Weegskaal (20 September-21 Oktober).
September se geboortesteen is die saffier.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir September.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads