Tapura fischeri
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die blaarbessie (Tapura fischeri) is 'n struik of boom wat deel is van die Dichapetalaceae familie.
Die boom se FSA-nommer is 304.[1]
Remove ads
Verspreiding
Die spesie is inheems aan Benin, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Ghana, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Soedan, Tanzanië en Uganda. In Suid-Afrika is die plant inheems in KwaZulu-Natal.
Sien ook
Verwysings
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads