Britse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

Britse Grand Prixmap
Remove ads

Die Britse Grand Prix is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat sedert 1950 op die kalender van die FIA se F1-Wêreldkampioenskap verskyn.

Thumb

Dit word jaarliks by die Silverstone-renbaan naby die dorp Silverstone in Northamptonshire in Engeland gehou. Die Britse en Italiaanse Grand Prix is die oudste aaneenlopende Formule Een Wêreldkampioenskap Grands Prix. Dit is vyf keer as die Europese Grand Prix aangewys tussen 1950 en 1977, toe hierdie titel as 'n ere-aanwysing elke jaar aan een Grand Prixwedren in Europa toegeken is. Alle Britse Grands Prix sedert 1926 word in Engeland gehou; waar die Britse motorrenbedryf hoofsaaklik geleë is.

Remove ads

Vorige wenners (sedert 1948 gelys)

Thumb
Silverstone, soos gebruik van 1994–2009
Thumb
Silverstone, soos gebruik van 1991–1993
Thumb
Silverstone, soos gebruik van 1950–1990
Thumb
Brands Hatch, afwisselend met Silverstone van 1964–1986
Thumb
Aintree, afwisselend met Silverstone van 1955–1962
Thumb
'n Kaart van plekke met Britse Grands Prix.
Meer inligting Jaar, Renjaer ...

52.071°N 1.016°W / 52.071; -1.016

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads