2018 Britse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2018 Formule Een Britse Grand Prix is op 8 Julie 2018 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.
Remove ads
Bande
Bandverskaffer Pirelli verskaf spanne met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.[1]
Vrye oefening
Uitslag
Remove ads
Kwalifisering
Die Toro Rosso-bestuurder, Brendon Hartley, kon nie 'n tyd aanteken nie omdat die suspensie van sy motor in die derde vrye oefening gebreek het. Sy motor het te veel skade opgedoen om betyds herstel te word. Williams-bestuurder Lance Stroll het ook nie 'n tyd aanteken nie nadat hy van die baan getol het in die eerste deel van die kwalifiserende sessie.
Wedren
Renuitslag
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads