Champenois

Romaanse taal, wat deel is van die Langues d'oil en daarom naby verwant is aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Wallonies. From Wikipedia, the free encyclopedia

Champenois
Remove ads

Champenois is 'n Romaanse taal, wat deel is van die Langues d'oil en daarom naby verwant is aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Wallonies. Champenois is die omgangstaal van die historiese Franse provinsie Champagne en vir 'n klein stuk van Wallonië, naamlik in suidelijk Namen, in die gemeente Vresse-sur-Semois.

 

Kitsfeite Champenois Champaignat, Amptelike status ...
Remove ads

Letterkunde

Die taal van die middeleeuse Franse digter en trouvère Chrétien de Troyes word gekenmerk deur Champenois trekke, maar die vroegste literatuur wat behou gebly het en doelbewus in Champenois geskryf is dateer uit die einde van die 16de eeu. Le Bontemps de Carnaval de Chaumont is in 1660 opgedateer en heruitgegee - die taal wat daarin gebruik word kontrasteer die Frans wat deur die koning se boodskappers gebruik word met die Champenois van die plaaslike inwoners. 'n Kenmerk van 18de eeuse Champenois letterkunde is die noëls (Kersliedere) wat kontemporêre en plaaslike verwysings in gewiede tekste verweef het.


Meer inligting Italiese groep, Romaanse tale ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads