Pikardies

From Wikipedia, the free encyclopedia

Pikardies
Remove ads

Pikardies (Picard) is 'n Romaanse taal, wat nou verwant is aan Frans. Pikardies is die omgangstaal van die noorde van Pikardië en die grootste deel van Nord-Pas-de-Calais (onder andere Artois en die Franstalige gebiede van Frans-Vlaandere) asook die weste van Wallonië (Belgies gebied, te weet Henegouwen byna in sy geheel en 'n bietjie van Vlaams-Brabant en Namen).

 

Kitsfeite Pikardies Picard, Amptelike status ...

Gerwoonlik verwys net die bewoners van Pikardie na die taal as Pikardies, terwyl dit in Vlaandere en Artois chti of chtimi en in die gebied van Valenciennes Rouchi genoem word. Die dialekte is onderling goed verstaanbaar.

Remove ads

Status

Die Franse Gemeenskap van België het Pikardies in 1990, net soos Wallonies, Gaumais, Champenois en Luxemburgs, amptelik as 'n streektaal erken. Daarenteen het Pikardies in Frankryk geen amptelike status nie.

Audio

http://ches.diseux.free.fr/sons/d85.mp3
http://ches.diseux.free.fr/diri/dir85.htm
Centre de Ressources pour la Description de l'Oral (CRDO) ( http://www.language-archives.org/language/pcd )
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Pikardies


Meer inligting Italiese groep, Romaanse tale ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads