Silwerhakea
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die silwerhakea (Hakea sericea) is 'n indringer boompie of struik wat voorkom aan die suidkus van die Wes- en Oos-Kaap. Die plant is endemies aan Australië en kan tot 5 m hoog word. Die plant is gewoonlik 'n veeltakkige, stekelrige struik met 'n gladde bas terwyl die jong takkies harig is. Die naaldagtige blare is donkergroen. Die vrug is 'n houtagtige kapsule met 'n gerimpelde oppervlak. Dit word gekweek as heinings of om duine te stabiliseer.


Remove ads
Sien ook
Bronnelys
- Herselman, Mia e.a.: Die voorkoms en beheer van Hakea Sericea. Joubertina: Apperpium Landsdiensklub, Hoërskool McLachlan, 1992.
- Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Silwerhakea.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Silwerhakea
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads