Lhasa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Lhasa (Tibettaans: ལྷ་ས་གྲོང་ཁྱིར།, Transkripsie: Lhasa Chongkyir, [l̥ásə] of [l̥ɜ́ːsə], letterlik: "plek van die Gode"; Vereenvoudigde Chinees: 拉萨; Tradisionele Chinees: 拉薩; pinyin: Lāsà; dikwels ook Lasa) is die hoofstad en grootste stad van Tibet, 'n outonome gebied van die Volksrepubliek China.

| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Distrik | Tibet |
| Koördinate | 29°39′N 91°06′O |
| Stigting | 637 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 29 274 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 3 490 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2015) | 902 500 |
| - Bevolkingsdigtheid | 30,8 vk/km |
| - Metropolitaanse gebied | 1 100 123 |
| Tydsone | UTC+8 |
| Burgemeester | Che Dalha |
| Amptelike webwerf | lasa.gov.cn |
Lhasa het 'n bevolking van 902 500 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 29 274 km². Lhasa is net noord van die Himalaja aan die Brahmaputra se boloop geleë. Sowat 81,6% van die bevolking is Tibettane, gevolg deur 17% Han-Chinese.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lhasa.- (zh) Amptelike webwerf
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



