Albert Park Renbaan

From Wikipedia, the free encyclopedia

Albert Park Renbaanmap
Remove ads

Die Albert Park Renbaan in Melbourne is die straatrenbaan waarop die Australiese Grand Prix-motorwedren jaarliks in Australië gehou word. Die Grand Prix is die oudste oorblywende motorrenkompetisie in Australië wat reeds 79 keer sedert die eerste keer in 1928 op Phillipeiland gehou is.

Kitsfeite Ligging, Tydsone ...

Sedert 1985 is die wedren 'n rondte van die FIA Formule Een-Wêreldkampioenskap. Die huidige kontrak vir die Grand Prix by die baan verval eers in 2035.[1]

Remove ads

Lys van vorige wenners by Albert Park

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads