2022 Australiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2022 Formule Een Australiese Grand Prix is op 10 April 2022 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië gehou. Dit was die derde wedren van die 2022-kampioenskapseisoen gewees.
Remove ads
Bande beskikbaar gestel
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Melbourne verskaf:
Vrye oefening
Remove ads
Kwalifisering
*1 Lance Stroll het 'n roosterstraf van drie plekke ontvang omdat hy 'n botsing met Nicholas Latifi tydens Q1 veroorsaak het. Hy kon nie 'n tyd opstel nie, maar die beamptes het hom toegelaat om aan die wedren deel te neem.[1]
*2 Alexander Albon het 'n roosterstraf van drie plekke ontvang omdat hy 'n botsing met Lance Stroll veroorsaak het tydens die 2022 Saoedi-Arabiese Grand Prix[2] en is later na die kwalifisering gediskwalifiseer, omdat hy nie genoeg brandstof oorgehad het nie.[3]
Renuitslag
V Charles Leclerc ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads