Namaland

From Wikipedia, the free encyclopedia

Namaland
Remove ads

Namaland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die suide van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 21 677 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Keetmanshoop. Die tuisland was geskep vir die Namaprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 35 000 inwoners gehad.

Namaland

1980  1989

Thumb
Vlag

Thumb
Ligging of Namaland
Ligging van Namaland in Suidwes-Afrika
Hoofstad Keetmanshoop
Regering Republiek
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting1 Julie 1980
 - Weer ingelyf in Suidwes-Afrika29 Julie 1989
Oppervlakte
 - 196421 677 km2
8 370 sq mi
Bevolking
 - 1964 skatting35 000 
     Digtheid1,6 /km² 
4,2 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Karas, Hardap, Khomas, Erongo en Omaheke.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads