Radium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Radium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ra en atoomgetal 88. Radium kom natuurlik net as vervalproduk van uraan voor en dit word in pikglans en karnotiet aangetref. Radium is in 1898 deur Marie Curie en Pierre Curie ontdek en eers in 1911 as metaal geïsoleer. Die metaal het vier natuurlike isotope.
- Sien ook Kategorie:Verbindings van radium
Remove ads
Radiochemie
Radium het vier natuurlike isotope en heelparty sintetiese.[1]
Remove ads
Bron
- Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993 ISBN 0 624 03234 5
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
