Scolopia flanaganii
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die keirooipeer (Scolopia flanaganii) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Salicaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor. Die boom se FSA-nommer is 495.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads