Skurweblaarrosyntjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die skurweblaarrosyntjie (Grewia flavescens) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die spesie se blare is grof, veral aan die onderkant. Die plant se blare is groter as dié van die rosyntjiebos en is taamlik breed.
Remove ads
Verspreiding
Die spesie is meer subtropies tot tropies en kom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Guinee, Indië, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Remove ads
Fotogalery
- Die stamme en groter stingels is kenmerkend hoekig
- Ryp vrug
- Droë vrugte, winter
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads