Tainan

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tainan
Remove ads

Tainan, amptelik Tainan Stad (Chinees: 臺南市, pinyin: Táinán Shì; Taiwannees: Tâi-lâm Tshī; letterlik: "Suid-Taiwan"), is ná Nieu-Taipei, Kaohsiung, Taichung, Taipei en Taoyuan die sesde grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met 'n bevolking van sowat 1,9 miljoen en beslaan 'n oppervlakte van 2 192 km². Tainan is 'n spesiale munisipaliteit in die suidwestelike deel van die eilandstaat en dit word regstreeks deur die nasionale regering bestuur.[1] Op 25 Desember 2010 het die stad met die landelike Tainan-distrik saamgesmelt.

Thumb
Tainan se stadshorison

Tainan
臺南市
Tâi-lâm Tshī
Thumb

Kaart Seël
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Republiek China Republiek China
 Administratiewe gewes Suid-Taiwan
 Koördinate 22°59′N 120°11′O
 Stigting 1621
 Provinsiale stadstatus 25 Oktober 1945
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 191,65 vk km
 Hoogte bo seevlak – m
 Bevolking:  
 - Totaal (Maart 2023) 1 856 642
 - Bevolkingsdigtheid 850/vk km
 Tydsone UTC +8 (CST)
 Burgemeester Huang Wei-cher (DPP)
 Amptelike webwerf Tainan

Tainan stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se suidwestelike kuslyn langs die Suid-Chinese See. Die stad is weens sy gerieflike plek in 1621 deur Nederlandse koloniste opgerig. In 1662 het die Chinese onder Zheng Chenggong die stad verower en tot hoofstad van die Taiwan-prefektuur verklaar. Tainan beskik ook oor 'n groot hawe langs die Suid-Chinese See.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads