Universiteit van Oxford

navorsingsuniversiteit in Oxford, Engeland From Wikipedia, the free encyclopedia

Universiteit van Oxford
Remove ads

Die Universiteit van Oxford (ook bekend as Oxford-Universiteit) is 'n universiteit in Oxford, Engeland. Die universiteit is saam met die Universiteit van Cambridge een van die twee beroemdste en oudste universiteite van die Verenigde Koninkryk. Die twee universiteite staan gesamentlik as Oxbridge bekend.

Kitsfeite Leuse:, Leuse in Engels: ...

Die toegangsvereistes vir 'n topuniversiteit soos Oxford is baie streng; uit vele kandidate word slegs die beste aangeneem. Dit weerspieël die kwaliteit van die opleiding en konstante rangskikking van Oxford binne die top vyf van beste universiteite ter wêreld.[1][2] In die universiteit se geskiedenis was daar al 72 Nobelpryswenners, 12 wenners (20%) van die Booker Prys, 6 wenners van die A.M. Turing Toekenning en 4 wenners van die Veldmedalje vir Navorsing aan die universiteit. Daarnaas het 28 premiers van die Verenigde Koninkryk en meer as 50 andere presidente en premiers hier studeer. Verder is daar tallose wêreldberoemde wetenskaplikes, akademici, outeurs, filosowe, ondernemers, geestelikes, regters, kunstenaars, sporthelde en akteurs wat ook aan Oxford studeer het.[3]

Remove ads

Kolleges

Meer inligting Naam, Gestig ...


Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads