Wikibooks

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wikibooks
Remove ads

Wikibooks is 'n sustersprojek van Wikipedia en is een van die Wikimedia Stigting se webwerwe. Die wikibooks werf is op 10 Julie 2003 van stapel gestuur. Die projek maak 'n versameling van vrye teksboeke wat in samewerkingsverband geskryf word op die Internet beskikbaar. Die werf is net soos Wikipedia 'n wiki, en enge persoon kan dus die inhoud opdateer of nuwe artikels skep.

Kitsfeite Tipe webwerf, Beskikbaar in ...
Remove ads

Geskiedenis

Die Beck Foundation het Wikimedia benader met die idee om 'n stel wikiboeke vir kinders te skep. Die konsep word op 16 Oktober 2004 deur die Wikimedia Stigting goedgekeur, waarna dit op 24 Oktober deur Danny Wool op Meta-Wiki bekend gemaak word.

Eksterne skakels

Meer inligting Wikimedia Stigting ...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads