Wikinews
projek van die Wikimedia Stigting wat poog om vrye inhoud nuus beskikbaar te stel From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Wikinews is 'n projek van die Wikimedia Stigting wat poog om vrye inhoud nuus beskikbaar te stel. Die missie van Wikinews is om 'n "diverse omgewing te skep waar burger-joernaliste onafhanklik nuusgebeure kan opteken". Die webwerf is in November 2004 begin.
Wikinews is 'n wiki-tipe webwerf wat van die MediaWiki-sagteware gebruik maak. Enige persoon kan dus inspring en nuusgebeure op die werf aanteken of bywerk.
Daar is op die oomblik nie 'n Afrikaanse wikinuus webwerf beskikbaar nie.
Remove ads
Eksterne skakels
- Wikinews in Afrikaans
- (en) Webwerf van die Engelse Wikinews
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
