Wikiquote

Susterprojek van Wikipedia From Wikipedia, the free encyclopedia

Wikiquote
Remove ads

Wikiquote is 'n susterprojek van Wikipedia, en gebruik dieselfde MediaWiki-sagteware. Dit is een van 'n familie van wiki-gebaseerde projekte wat deur die Wikimedia-stigting bedryf word. Wikiquote is gebaseer op 'n idee van Daniel Alston wat deur Brion Vibber geïmplementeer is. Die doel van die projek is om 'n groot verwysingwerk te skep, bestaande uit aanhalings van mense, boeke en gesegdes, en om verdere inligting oor hulle weer te gee.

Kitsfeite Tipe webwerf, Beskikbaar in ...

Die projek was oorspronklik slegs in Engels beskikbaar, maar in Julie 2004 word dit ook na ander tale uitgebrei.

Die Afrikaanse wikiquote begin vorm aanneem by http://af.wikiquote.org/, alhoewel die Engelse wikiquote by http://en.wikiquote.org/ veel groter is.

Remove ads

Eksterne skakels

Meer inligting Wikimedia Stigting ...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads