2002 Super 12-seisoen

From Wikipedia, the free encyclopedia

2002 Super 12-seisoen
Remove ads

Die 2002 Super 12-seisoen het in Februarie 2002 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 25 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

Kitsfeite Deelnemende lande, Kampioen ...
Remove ads

Tabel

Meer inligting Pos, Naam ...

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Remove ads

Wedstryddatums

Meer inligting Datum ...
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2001 Super 12
Super 12
2002
Opgevolg deur
2003 Super 12

Week 1

Week 2

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 3

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 4

  • Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Nieu-Seeland Chiefs

Week 5

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Crusaders, Vlag van Australië Reds

Week 6

  • Paasnaweek
  • Sondag 31 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Suid-Afrika Cats, Vlag van Suid-Afrika Sharks, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 7

Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Australië Waratahs

Week 8

Week 9

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Highlanders, Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Week 10

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
18 Mei 2002 – Jade-stadion, Christchurch
 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 34  
 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 23   25 Mei 2002 – Jade-stadion, Christchurch
     Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 31
18 Mei 2002 – Aussiestadion, Sydney    Vlag van Australië Brumbies 13
 Vlag van Australië Waratahs 10
 Vlag van Australië Brumbies 51  

Halfeindronde

Eindronde

Remove ads

Spelerstatistieke

Meer inligting Pos, Naam ...

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads