2017 Verenigde State Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2017 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 22 Oktober 2017 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasgevind. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Remove ads
Bande deur Pirelli beskikbaar gestel
Vrye oefening
Toetsbestuurders tydens vrye oefening 1: Sean Gelael (Toro Rosso)
Charles Leclerc (Sauber-Ferrari)
Remove ads
Kwalifisering
Lewis Hamilton behaal vir Mercedes sy elfde voorste wegspringplek van die seisoen.[1] Sebastian Vettel kwalifiseer vir Ferrari in die tweede plek, terwyl Valtteri Bottas die derde beste tyd behaal. Red Bull-renjaer Daniel Ricciardo het vierde gekwalifiseer met dieselfde tyd as die tweede Ferrari van Kimi Räikkönen, maar kry die vierde plek omdat hy sy tyd eerste aangeteken het. Max Verstappen van Red Bull plaas die sesde vinnigste tyd neer, voor die Force India van Esteban Ocon. Carlos Sainz jr. is agtste met sy eerste kwalifisering vir sy Renault F1-span. Die top-10 word afgesluit deur McLaren-renjaer Fernando Alonso en Force India-renjaer Sergio Pérez.
McLaren-renjaer Stoffel Vandoorne, Max Verstappen, Renault-renjaer Nico Hülkenberg en Toro Rosso-renjaer Brendon Hartley kry elk na afloop van die kwalifisering 'n straf van onderskeidelik vyf, vyftien, twintig en vyf-en-twintig plekke op die rooster, omdat hulle verskeie dele van hul enjins moes ruil.[2] Haas-renjaer Kevin Magnussen ontvang drie plekke straf omdat hy Sergio Pérez opgehou het, wat op daardie oomblik met 'n kwalifiseringsrondte besig was.[3] Lance Stroll is ook hiervoor gestraf; die jong Williams-renjaer het per ongeluk in Romain Grosjean se pad beland.[4]
Remove ads
Renuitslag
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads