2018 Azerbeidjanse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2018 Azerbeidjanse Grand Prix
Remove ads

Die 2018 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix het vir die tweede jaar op 29 April 2018 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan, plaasgevind. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Thumb
Kitsfeite Azerbeidjanse Grand Prix 2018, Voorste wegspringplek ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Azerbeidjanse Grand Prix.
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Azerbeidjanse Grand Prix.

Wedren

Die wedren is gewen deur Lewis Hamilton, wat voordeel getrek het uit die feit dat sy spanmaat Valtteri Bottas drie rondtes voor die einde van die wedren 'n pap band opgedoen het en nie klaargemaak het nie. Voor hierdie finale fase was daar 'n lang veiligheidsfase, wat veroorsaak is deur die Red Bull-bestuurders Max Verstappen en Daniel Ricciardo wat met mekaar gebots het, sodat hulle albei moes onttrek. Tydens hierdie veiligheidsfase het die Haas-bestuurder Romain Grosjean teen die muur gebots, wat beteken het dat die veiligheidsmotor langer moes uitbly. Kimi Räikkönen was tweede, voor Sergio Pérez, wat sy eerste podium in twee jaar behaal het.

Sergio Pérez het voor die einde van die wedren Sebastian Vettel verbygesteek, wat vierde gevolg het. Carlos Sainz jr. was in die vyfde plek, voor Sauber-bestuurder Charles Leclerc, wat sesde met die eerste punte van sy Formule 1-loopbaan voltooi het. Fernando Alonso was sewende vir McLaren, terwyl Lance Stroll die eerste punte van die seisoen vir Williams met agtste plek gewen het. Die top 10 is afgesluit deur Stoffel Vandoorne en Toro Rosso-bestuurder Brendon Hartley, wat die eerste punt in sy Formule 1-loopbaan aangeteken het.

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Posisie, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads